R 699.00
Layer 1 SOLD-OUT

My Renoster Maatjie

Diere Maatjies

R 699.00

Renoster Maatjie is ’n gehoorsame renoster wat kleuters leer van goeie maniere en sintuie.

Sy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n gebedjie.

Sy is sag en maklik hanteerbaar. My Renoster Maatjie is 40cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)

  • As jy op my linkerhandjie druk, dan leer ek jou om dankie te se.
  • As jy op my regterhandjie druk, dan leer ek jou goeie maniere.
  • As jy op my voete druk, dan sing ons lekker saam en leer ek jou 'n gebedjie.
  • As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vorms en kleure.

Diere Maatjies Opvoedkundige speelgoed in Afrikaans

Regular price R 699.00