Koop Nou
My Leeu Maatjie is ’n vriendelike leeu wat kleuters leer. Hy is sag en maklik hanteerbaar. My Leeu Maatjie is 30cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)
Hallo Maatjies!
As jy op my linkerhandjie druk, dan gesels ek met jou, en stel myself voor.
Ek kan tel!
As jy op my voetjies druk, kan ek jou leer om te tel van 1 tot 10.
Vormpies!
As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vormpies.
Kleure!
As jy weer op my magie druk, leer ek jou van verskillende kleure. Opvoedkundige speelgoed in Afrikaans

My Olifant Maatjie is ’n vriendelike olifant wat kleuters leer van hand, voet en die ABC liedjie.
Hy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n rympie. Hy is sag en maklik hanteerbaar.
My Olifant Maatjie is 40cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)
- As jy op my linkerhandjie druk, dan leer ek jou van "hand".
- As jy op my regterhandjie druk, dan leer ek jou die Oom Olifant rympie.
- As jy op my voetjies druk, kan ek jou die ABC liedjie leer en ook van "voet".
- As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vormpies.
- As jy weer op my magie druk, leer ek jou van verskillende kleure.
Diere Maatjies Opvoedkundige speelgoed in Afrikaans

My Olifant Maatjie
Koop Nou