Herverkopers
Om Diere Maatjies te herverkoop is 'n baie maklike geleentheid om ekstra geld te verdien (en boonop Afrikaans te bevorder). Ons poppe word slegs in Afrikaans vervaardig.
Spring nou en begin dit in jou omgewing. Die stappe is maklik en die geleentheid is groot:
Hoe werk dit:
- Jy koop jy 'n min van 6 produkte
- Poppe teen R575 per eenheid, herverkoop prys @ R683
- Boeke teen R250 per eenheid, herverkoop prys @ R296
- R200 koerier
- Met jou eerste aankoop kry jy 2 x A2 plakate en 5 x A5 pamflette met ‘n spasie vir jou kontak besonderhede. Hierdie kan jy gaan opsit by die plaaslike winkel, poskantoor en skool vir bemarking.
- Dit vat gewoontlik 1 werksdag vir verpakking en 4-5 werksdae vir koerier aflewering.
- As jy naby genoeg is kan jy self kom haal in Yzerfontein, ons is so uur noord van Kaapstad.
- Sodra ons bewyse van betaling ontvang het stuur ons dit vir jou, gebruik jou naam as verwysing - stuur ook asb vir ons jou aflewerings adres en kontak besonderhede.
Mare-Alet Nel
FNB
Cheque Rekening
62373040204
Tak: 250655
Kyk ook op Facebook hoe bly van die kinders is nadat hulle ‘n Diere Maatjie as geskenk ontvang het: https://www.facebook.com/DiereMaatjies
Diere Maatjies poppe werk met 3 x AAA batterye. (Batterye ingesluit in jou bestelling) Alle produkte word getoets voor ons dit stuur en het 'n 2 maande waarborg. As daar iets fout is met die produk binne die 2 maande stuur asb vir ons terug en ons sal dit vervang.
* Koerier koste kan verskil afhangende van jou area - stuur asb 'n navraag sodat ons 'n kwotasie kan stuur
Groete
Mare-Alet Nel
dieremaatjies@gmail.com