R 250.00

Diere Maatjies "Quiet Book"

Diere Maatjies

R 250.00

Ons rustige boek of soos meer bekend, "quiet book" is die eerste boek in kleuters se lewe wat hulle onafhanklik kan "lees". 

Dit is soos 'n draagbare versameling beelde en opvoedkundige aktiwiteite wat kinders kan geniet.

Hierdie boek bied praktiese ervaring in die herkenning van vorms en kleure, horlosie lees, om veters vas te maak en ook om te tel.

Hierdie boek is vir Afrikaanse en Engelse kleuters.

Our "quiet book" is the first book in toddlers' lives that they can "read" independently.

It is like a portable collection of images and educational activities that children can enjoy.

This book offers practical experience in recognising shapes and colors, reading clocks, tying laces and also counting.

Regular price R 250.00