TROTS AFRIKAANS

Diere Maatjies is Afrikaans-pratende speelgoeddiere wat kleuters leer. My Leeu Maatjie is ’n vriendelike leeu en my Olifant Maatjie is ’n liefdevolle olifant. Hulle is sag en maklik hanteerbaar. Diere Maatjies word kleuters se beste vriende. Hulle lag en speel saam terwyl hulle leer in hul huis taal.

Koop

My Renoster Maatjie

Koop

My Olifant Maatjie

Koop

Diere Maatjies "Quiet Book"

Koop

My Leeu Maatjie

Koop

Ook nou beskikbaar op Takealot.com

Ons produkte is ook nou beskikbaar op Takealot.com gaan loer gerus

Kliek hier